Wednesday 3 October 2007

seven oaks

Dit is 'n heerlike dag gewees by a park/natuur reservaat


van die diere wat ons gesien het terwyl ons gestap het

die gebou is a ou kasteel

1 van die uitsigte

mens kon so ver sien dit was so mooi



die is die groepie wat braaf genoeg was om die sabbat saam te gan en ni bang te wees ni

die huisie is ver weg gewees mar het so mooi fotoe gemaak ek moes dit ent afneem


ek het so bitjie die wurms van naby besugtig en met my kamera gespeel

No comments: