die kamp saam met jeug was lekker

sonsopkoms sabbat oggent

die kampeer plek was vol mis sabbat oggent kon ni die einde van die straat eers sien ni

sabbat oggent meneeer op paal

by die kleinste kerekie in die dorpie

een van die kraanse wat ons uitgeklinm het

man hierdie is die beste gewees 'n homel by in 'n blom

sons ondergan sabbat aand

al die jeug wat op die kamp was

die uitsig van bo

terwyl ons middagete gehad het het ek so bitjie verdwyn en gan fotoes neem


op ons stap

ja ja moeni verdring ni melcom en jen

van die vools wat vlieg he he
No comments:
Post a Comment