Monday 25 June 2007

tjomas ek en DIRT

wel hier is die drie van ons en ook DIRT

pgkie landi lili
lili en DIRT laaste aantjie saaam!!! (mis jou my karretjie)
landi en lili
pgkie en landi
landi


julle tjomas beteken vir my baie en die fotoes is beslis hoe ek julle onthou en hoe sexy julle ook is
DIRT jy is wel nie mooi sigbaar ni mar ek weet jy is daar en ek mis jou ook

DIRT weet wat die vrienskap beteken en hoe dit is sonder die gewone maar nou die doodste stilte......

niks meer harde musiek nou net stilte en nie meer vinnig ry ni en net ydel niks meer kwalityt tyd saam met jou baas en jou tjomas ni

danki dat julle daar is om my so elke nou en dan weer op te tel as ek ni meer kan ni


lief julle mwa mwa mwa

ps. ons sal beslis i party gooi as ons reunite

Thursday 21 June 2007

B-day in sa voor ek gekom het (en verwell)

OK julle wil seker weet hoekom almal in skool klere is wel die tema was back to school en dit is wat ons gedoen het...
ek en my tjomas en nog 2
ek en die smities
my ma terwyl sy i speech gooi
i skool moet sport doen so hier het julle dit gewigstoot (met my boeti se bronx)
-anton in siwies en my boeti in blou skool hemp
my sussie sy was die monster van die aand

Monday 11 June 2007

B-day in london

die 2 b-day kinders (ek en jennefer van brasil) BESIG OM MOORD TE PLEEG MET DIE KOEK
van die jeug

die klein koeki met die kersie wat 1 se kon nie i 2 ook kry ni die b-day girls wou iets anders doen vir i slagi

Wednesday 6 June 2007

Die kinders ek en hulle maatjies

Adrian met 'n water balon dit is ni goed as mens jou celfoon in jou hand het ni!!!
AAAAAAAaaaa!!!
Aksie fotoe met water geveg wel so iets!
Die seuns se hormone werk oortyd met al die girls om hulle.
Die regte london pose soos hulle sal se(ek weet ni so lekker ni dit lyk mar baie weerd)

Tuesday 5 June 2007

reen rosies

Dit het gereen na skool en ek kon dit net weerstaan om fotoes te neem van die rose ni
Hulle lyk so mooi ek kon ni anders ni

Sunday 3 June 2007

Beckenham place park

Die is van een van die uitkyk punte af.
Terwyl ek deur die woud gery het op die ou moterfiets wat uitgebrand het af gekom.
Ek terwyl ek gan explor het sonder my fiets.

Die gedeelte van die loop paatjiet het my baie an soutpanberg lat dienk daar bo op die berg tusseb al die bome.

Die jeug van london sentraal

Die is in regents park by die roos tuine
Die is ook in die selfde park waar ons middagete gehad het
Die was kinders wat langs ons piekniek gehou het saam hulle ouers ni van die kerk ni mar hulle was net te oulik
op die seuntjie se hemp staan daar "i do my own stunts"

spelikies

Ludo(huis)
dit was lekker om met die kinders speletjies te sppel hulle en ek het dit baie geniet

Alexz en adrian kan ni ophou lag ni hulle is lekker mal
En toe raak ons moeg!!!

Friday 1 June 2007

die benades

Hier is so bitjie fotos van die mense in belgie!!
Ek mis julle mwa!!


ek en my tjomas van sa




ek mis julle baie en sal julle altyd lief he


Dankie vir alles julle beteken baie vir my