Wednesday 3 October 2007

stone henge

he he ekke en die klippe




bird port

die kamp saam met jeug was lekker


sonsopkoms sabbat oggent

die kampeer plek was vol mis sabbat oggent kon ni die einde van die straat eers sien ni

sabbat oggent meneeer op paal

by die kleinste kerekie in die dorpie

een van die kraanse wat ons uitgeklinm het
man hierdie is die beste gewees 'n homel by in 'n blom
sons ondergan sabbat aand
al die jeug wat op die kamp was
die uitsig van bo
terwyl ons middagete gehad het het ek so bitjie verdwyn en gan fotoes neem

op ons stap
ja ja moeni verdring ni melcom en jen

van die vools wat vlieg he he



brussels

die bekende plekke in brussels


ek he he


melodie en gusie


ek met i bal in my hand van die atomuim




die ja



in die aand

baie mense

mannetjie van piss en ek


die 3 maasketeers
mmmm wat gan hier an hu



the pose from the sister and brother


the pose from the man

seven oaks

Dit is 'n heerlike dag gewees by a park/natuur reservaat


van die diere wat ons gesien het terwyl ons gestap het

die gebou is a ou kasteel

1 van die uitsigte

mens kon so ver sien dit was so mooi



die is die groepie wat braaf genoeg was om die sabbat saam te gan en ni bang te wees ni

die huisie is ver weg gewees mar het so mooi fotoe gemaak ek moes dit ent afneem


ek het so bitjie die wurms van naby besugtig en met my kamera gespeel