Thursday 31 May 2007

kerk jeug

jeug by die park op sabbat
pidzza op sabbat aande
picknic in die park op sabat midag vir middagete

Wednesday 30 May 2007


Resturant by lughawe se 10 redes hoekom jy hulle moet kies om by te eet!!
o en as mens 3h op die lughawe sit en niks veel het om te doen ni kan jy jou geld op eet by hulle!!
Jy kan ook nog i rede by sit hulle is die enigste resturant daar HA HA HA!!
Grapkasse!!!






Die is 'n baie klein leuw bekkie wat ek in die straat gesien het teen 'n muur toe moes ek net stop en hom afneem.
klein rysies karretjie
dit is my maatjie in guernsey sy is baie bly sy is daar en sy baie gelukkug in die klein eilantjie


ons wag by die taxi rank vir meer as 20 min mar geen taxi in sug ni



wel hier is 'n paar baie nat kinders na 'n groot water geveg ha ha mar ek was net so lekker deurweek nat.



wel die is ek Cedrene en Jim by die oog in london net voor ek op is.


dit was lekker en wel doer onder is Cedrene en jim

Die is my mamma!!!
Sy beteken baie vir my ek sal haar altyd onthou en haar nie verruil vir enige its in die hele wereld ni.
Mamma is baie spesiaal vir my en sal altyd bly.
Gello almal hoop julle dagi is fab verby!!!!